George Segal

George Segal
Geboortenaam George Segal Jr.
Geboorte 13 Februarie 1934 (1934-02-13)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

George Segal (gebore 13 Februarie 1934) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Who's Afraid of Virginia Woolf? (1966), A Touch of Class (1973), Look Who's Talking (1989), en 2012 (2009).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search